Blog

Die Tamboer – 14 Oktober 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds

Gemeentebraai 23 Oktober: Ons kuier en braai weer Dinsdag oor ‘n week of twee op die terrein saam. Bring vleis en iets te drinke, ons sorg vir die res. Die vure sal al 18:00 aangesteek wees. Voeg asb jou naam op die lys agter in die kerk, sodat ons kan weet hoeveel mense […]

By |October 17th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 7 Oktober 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds Jannie Engelbrecht werk vanaand uit Jeremia 31:27-34. Die klem lê in vers 33: Hoe om God se handskrif te lees.

Gemeentebraai 23 Oktober: Ons kuier en braai weer Dinsdag oor ‘n week of twee op die terrein saam. Bring vleis en iets te drinke, ons sorg vir die res. Die vure sal al […]

By |October 17th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 30 September

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds van Zyl lei die diens. Teks is Hosea 11:4-11. Die tema is Die ou en nuwe testamente.

Haarkapper: Kontak Ivan by 081 333 2220 of 021 423 6237 vir die sny van manshare by sy huis; ons het gereelde tevrede kliente in die gemeente – hy vra net R100.

PROGRAM TYDENS DIE VAKANSIE

Ds Scott […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 23 September 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Ds Scott en Marietjie is die naweek in Elandsbaai. Tydens die skoolvakansie kuier hulle in die Karoo. Hulle vertrek Saterdag 29 September en is weer Vrydag 5 Oktober terug. Volgende Sondag (30 Oktober) word die dienste gelei deur ds Johan van Zyl. Sy kontakbesonderhede is 084 534 2176. Kontak hom gerus indien daar enige […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 16 September 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds Jannie Engelbrecht lei die diens. Hy gaan werk uit openbaring 21:9-17. Die Stad van God!”Eternity is in session right now! / ’n Ewigdurende nou”

Haarkapper: Kontak Ivan by 081 333 2220 of 021 423 6237 vir die sny van manshare by sy huis; ons het gereelde tevrede kliente in die gemeente – hy […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 9 September 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds Scott behartig die diens, hy gaan praat oor vernuwing.

Haarkapper: Kontak Iwan by 081 333 2220 of 021 423 6237 vir die sny van manshare by sy huis; ons het gereelde tevrede kliente in die gemeente – hy vra net R100.

Nuwe Kerkraadslede: Die volgende persone is verkies tot die Kerkraad van Tamboerskloof: Tiaan […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 2 September 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN

Aanddiens: Ds Jannie Engelbrecht neem die diens waar. Hy gaan werk uit Markus 3:1 – 6. Hoe omarm ek kwesbaarheid?

Haarkapper: Kontak Iwan by 081 333 2220 of 021 423 6237 vir die sny van manshare by sy huis; ons het gereelde tevrede kliente in die gemeente – hy vra net R100.

Kuierkanse by ander gemeentes:, […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 26 Augustus 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

Aanddiens: Ds Scott lei vanaand se diens. Hy gaan praat oor dankbaarheid.

Barmhartigheid – Hoop – Badisa: In Barmhartigheidsmaand kan ons nie nalaat om te herinner aan die omvattende werk wat Badisa, die eenheidsbediening van die NG Kerk in SA (Sinode van Wes-Kaapland) en die VGKSA (Kaapland Sinode), doen op die terrein van kinder- en […]

By |October 8th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 19 Augustus 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN
Aanddiens: Ds Jannie lei vanaand se diens, hy gaan werk uit Fillipense 2:5: in hierdie moeilike tye is die regte gesindheid belangrik.
Grondhervorming: “Ons land gaan deur ‘n moeilike tyd. Die NG Kerk is ‘n agent vir versoening, vrede en geregtigheid. Christus het ons op hierdie pad geplaas. Ons het daarom ‘n sterk standpunt […]

By |August 20th, 2018|Uncategorised|0 Comments

Die Tamboer – 12 Augustus 2018

TAMBOERSKLOOF KERKNUUS

ALGEMEEN
Aanddiens: Ds Scott lei die diens, die tema is “Ontmoet ’n genadige God”.
Gratis toegang tot reservate: Hoe algemeen is dit nie dat mense nie die besienswaardighede besoek wat die naaste aan hulle is nie? Suid-Afrika is wêreldwyd bekend vir die asemrowende natuurskoon van sy berge, oseane, blomvlaktes, velde, staproetes en meer. As deel […]

By |August 20th, 2018|Uncategorised|0 Comments