Bydraes

U kan u bydraes gee deur dit in die spesiale dankofferbussie agter in die kerk te gooi, by die Skriba in te betaal of om dit elektronies oor te betaal direk in ons bankrekening.

Ons bankbesonderhede is:

Absa (Dui asb aan van wie dit kom.)
Tak kode: 312109
Rek no: 360580148

Oorweeg asseblief u bydrae biddend voor die Here.
“Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak, en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.”
Maleagi 3 vers 10