Senior Ontbyt
Te danke aan Johan en Carlin Pansegrouw kon senior lidmate weer hierdie jaar lekker bederf
word by die aandsit van 'n Lente-ontbyt. In samewerking met Chum en Alrika het die spyskaart
die monde laat water.