Ons het tans 4 Kleingroepe en ‘n Teeklub in die gemeente. Hulle is die kerk se hartklop en funksioneer op die Bybelse beginsels van liefde vir God en liefde vir mekaar. Die groepe kom weekliks byeen, het dieselfde belangstellings, onderskraag mekaar in lief en leed en reik aktief uit na die gemeente en ander. Kleingroep riglyne en begeleidingsmateriaal vir Bybelstudie word beskikbaar gestel. Skakel gerus by een van die kleingroepe in deur die skakel te volg op die tuisblad.

 Dinsdae 0m 09:30

14725682_345542759113908_7744534803858709931_n

Vroue Bybelstudie  –  Kontak Lida by: 021 4247574 / 084 769 6131

Konsistorie tee Vrydae het baie gewild geword. Ons drink tee tussen 11:00 en 12:00 – dit is ‘n oopdeur geleentheid – almal wat ‘n behoefte het na kuier, kan gou inloer vir ‘n paar minute. Eetgoed welkom.  Navrae: 021 4245804

Dinsdae om 19:00

Dominee Hendrik Scott - Leraar van die NG Kerk Tamboerskloof

Dominee Hendrik Scott – Leraar van die NG Kerk Tamboerskloof

Ds Scott, sameroeper, se groep bestaan uit ‘n klomp jong werkendes en ‘n paar jong afgetredenes “en ons doen saam bybelstudie en gesels oor die dinge wat ons kwel oor ‘n koppie koffie. So elke nou en dan hou ons dit suiwer sosiaal en doen iets lekker saam. Die idee is om ‘n tuiskom plek te wees vir almal wat wil.”

Kontak Ds Scotty by 083 740 6412

Woensdae om 20:00

IMG_3031-1

Kontak Johan by: johan.nothling@gmail.com of 082 336 6472

Donderdae om 19:00

Kontak Nic by: nic@integrityam.co.za of 072 513 2684